Afrikaanse uur op MakhadoFM 107.3MHz

  • MakhadoFM-Afrikaans

Afrikaanse uur op Makhado FM 107.3MHz elke Woensdag tussen 11h00 en 12hoo!

Elke week gesles ons oor n ander belangrike onderwerp op Afrikaanse uur!

Skakel gerus in en luister na die onderwerpe wat in en om jou omgewing plaasvind!

Indien jy belangstel om oor iets interessants te gesels kontak vir Inga Gilfillan, besonderhede aan regterkant
Die fokus is veral op Toerisme en belangrike gebeure im en om Louis Trichardt.

Los gerus jou kommentaar hieronder in die “Review” seksie!
???Was die onderwerp interessant???

Afrikaanse uur gesels ons oor die volgende Onderwerpe.

23 April 2014 – Marie Helm HIPNOTERAPIE IN PERSPEKTIEF.
30 April 2014 – Minnei Le Roux oor Dieregesondheid en voere.
7    Mei 2014 – ???
14  Mei 2014 – Alec Nel & Stanley Thompson gesels oor die 260km Epic Bergfiets roete wat strek van Kruger park na Vivo op die Soutpansberg oor 4 dae asook oor die Kremetart fietsry wat plaasvind 6 Junie 2014.
21  Mei 2014 – Alec Nel gesels met Connie van CJ’s oor prestasies en pryse!
28  Mei 2014 – Alec Nel gesels vandag met Joubert Fourie oor Limpopo Melkery se prestasies en toekennings, produkte en nuwe idees vir hul melkery.

4 Junie 2014 – Alec Nel gesels met Renda Alexander oor die Kremetart fiets wedren wat plaasvind in Louis Trichardt omgewing.
11 Junie 2014 – Inga Gilfillan gesels met Sarina Briedenhann oor die kunste en sang en n moontlike talent kompetisie is op die kaarte.
18 Junie 2014 – Alec Nel gesels met Dr. Freddie Harris oor diere inentings en dan ook met Wulfie Schwerdtfeger oor jag.
25 Junie 2014 – Inga Gilfillan gesels met Chris De Jager n 99 jareige oor sy lewens ondervinding en onlangse gebeure!
9 Julie 2014 – Inga Gilfillan praat met Anneke Stroebel oor die Zoutpansberg Privaathospitaal en al die dienste wat aangebied word!
30 Julie 2014 – Andel Greyling gesels met Jannie i.v.m. Alkoholiese Anoniem.
6 Augustus 2014 – Inga Gilfillan gesels met n suster van die Privaat Hospitaal oor gesondheid en Diabetes.
3 September 2014 – Greta Fourie gesels oor die blomme demonstrasie in Ierland.
10 September 2014 – Inga Gilfillan gesels met Leanne & Reinardt oor hoe spot goedkoop Thailand vakansies (Thailandbookings.co.za) is en hulle wereld reis joernaal ExploreTasteTravel.com.

29 Oktober 2014 – Inga Gilfillan gesels met Petria oor Toerisme in ons area!

Loer gerus terug om te sien waaroor word daar gesels op ons Afrikaanse uur!

Event Categories: EventsEvent Tags: Afrikaanse uur and Makhado Fm

Place Your Review

You must be logged in to post a review.

Report this?

Send To Friend

Captcha Verification
captcha image

Send Enquiry

Captcha Verification
captcha image

Claim Listing

What is the claim proccess?

Captcha Verification
captcha image

Search

Skip to toolbar